Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VERKOOPSKONSULTANT

VERKOOPSKONSULTANT
 
2010-04-22


MASS

VERKOOPSKONSULTANT

Indien jy kans sien om die opwindende omgewing van landbou te betree, is die volgende uitdaging net die geleentheid vir jou. 'n Suksesvolle verkoopspersoon word gesoek om ons reeks landbouprodukte in die Wes-Kaap te bemark.

'n Bewese verkoopsrekord in die landbousektor, sal in u guns tel, alhoewel die nodige opleiding verskaf sal word.

Vereistes:

• Die suksesvolle kandidaat moet oor eie betroubare vervoer beskik.
• 'n Landbou-kwalifikasie/ondervinding sal in u guns tel.
• Professionele voorkoms.
• Goeie kommunikasievaardighede.
• Goeie taalvaardighede in Afrikaans en Engels.
• Moet onafhanklik kan werk.

In ruil hiervoor word 'n hoogs mededingende vergoed-ingspakket aangebied, bestaande uit 'n basiese vergoeding plus kommissie.

Stuur asb jou aansoek na: riaan@agrimega.co.za voor of op 30 April 2010. Indien jy geen terugvoer ontvang binne 14 dae ná die sluitingsdatum nie, aanvaar asseblief dat jou aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za