Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gekwalifiseerde sekuriteitsbeampte

Gekwalifiseerde sekuriteitsbeampte
 
2010-04-22


WE'LL DO IT

Ons kliënt, wat net buitekant die Paarl 'n historiese plaas besit, benodig die dienste van 'n gekwalifiseerde sekuriteitsbeampte om diens so spoedig moontlik te aanvaar.

Die suksesvolle persoon sal verantwoordelik wees vir alle sekuriteit op die plaas en sorg dat alle reëls in dié verband deur werknemers en besoekers nagekom sal word.

Vereistes:

Goeie menseverhoudinge, goeie kommunikasievermoë in Engels en Afrikaans en 'n netjiese voorkoms sal 'n vereiste wees ten einde te kan kwalifiseer as die geskikte kandidaat.

Indien u oor die regte kwalifikasie en ondervinding beskik, kan u gerus aansoek doen.

Die maatskappy bied 'n markverwante pakket aan die suksesvolle kandidaat.

Barinda Viljoen ontvang alle vertroulike CV's by welldoit@mweb.co.za
Navrae: 021-863-3303
Sluitingsdatum: 30 April 2010

As jy binne 14 dae van plasing nie van ons hoor nie, aanvaar dat jou aansoek onsuksesvol was.











More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za