Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DEBITEURE-KLERK

DEBITEURE-KLERK
 
2010-04-22


WINDMEUL EIERBOERE

Windmeul Eierboere, geleë in die Paarl, beskik tans oor die onderstaande vakature:

DEBITEURE-KLERK
(TERMYNPOS: 6 MAANDE)

Die suksesvolle aansoeker moet energiek en dinamies wees, eie inisiatief kan gebruik en moet beskik oor goeie kommunikasie-vaardighede in beide Afrikaans en Engels.

Ondervinding in 'n soortgelyke betrekking met deeglike administratiewe, rekenaar- en syfervaardighede is verdere vereiste vir hierdie pos terwyl 'n toepaslike naskoolse kwalifikasie in die aansoeker se guns sal tel.

Die aansoeker sal verantwoordelik wees vir die debiteure-funksies van die onderneming en behels onder andere * fakturering * die verwerking van alle fakture en kredietnotas * opvolg van uitstaande debiteure * maandelikse afsluiting van debiteure en ander ad hoc administratiewe take vir die onderneming.

In ruil bied Windmeul Eierboere 'n mededingede vergoedingspakket aan.

Indien u belang stel, rig 'n CV met dekbrief vóór 28 April 2010 aan Mariëtte Grové, Laker & Le Roux Menslike Hulpbronpraktisyns, Posbus 557, SUIDER-PAARL, 7624 of skakel 021 863 1444 vir nadere inligting. Faks 086 589 3425. E-pos: Recruitment1@lantic.net

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke ná die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za