BOERDERY/TUINASSISTENT
2010-04-22
WE'LL DO IT
BOERDERY/TUINASSISTENT
PAARL
Ons kliënt benodig die dienste van 'n individu met goeie menseverhoudinge wat behulpsaam kan wees op hul landgoed in die Simondium-area.
'n Gepaste tersięre kwalifikasie is 'n vereiste asook ondervinding in die volgende take:
• Vrugte/wingerd/groenteproduksie op klein skaal • Bestuur van kontantvloei • Onderhoud van tuine • Onderhoud van toerusting • Besproeiing • Kompostering • Organiese boerdery-metodes
'n Markverwante vergoedingspakket sal deur die maatskappy aangebied word.
Persone met die nodige ondervinding en kwalifikasies kan gerus hulle volledige CV so spoedig moontlik elektronies stuur na: barinda@wewilldoit.co.za
Navrae: 021-863-3303 Sluitingsdatum: 30 April 2010 Aansteldatum: So spoedig moontlik
More
News
|