BESTUURDERES
2010-05-06
BESTUURDERES
Energieke en lewenslustige damespersoon om op te tree as die bestuurderes vir Curves Wellington.
Verkieslik tussen 29 en 38, maar indien gekwalifiseerd, kan enige iemand aansoek doen.
Verkope en fiksheids-konsultasie is vereiste.
Fleksie-ure. Opleiding sal gegee word. Salaris is omsetgedrewe.
CV na 021 872 6819 Spertyd: Dinsdag 11 Mei 2010
More
News
|