Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
ZOMERLUST GASTEHUISOntvangspersoonZomerlust Gastehuis beskik oor ‘n pos vir die bogenoemde posisie. Die persoon moet ten minste 3 jaar ondervinding in die gasvryheidbedryf hê en vertroud wees met die Paarl-omgewing. Rekenaarvaardigheid en eie vervoer is ‘n vereiste.CV kan gefaks word na 021-872-8312. Sluitingsdatum: 14 Mei 2010
More News