Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ALGEMENE ASSISTENTE

ALGEMENE ASSISTENTE
 
2010-05-13


HOëR MEISIESKOOL PAARL
ALGEMENE ASSISTENTE

BEHEERLIGGAAMPOS vanaf 1 Julie 2010

Pligte:
* Algemene skoonmaak van geboue en terrein
* Assisteer medepersoneel met ander take
* Uitvoering van ander pligte soos opgedra

Stuur volledige CV met afskrif van ID-dokument,
name en telefoonnommers van ten minste twee verwysings na: Die Skoolhoof, HMS Paarl, Posbus 50, Hoofstraat, Paarl, 7622

Sluitingsdatum: 21 Mei 2010
Indien u nie teen 24 Mei 2010 genooi is vir onderhoud, was u aansoek nie suksesvol nie.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za