Produksie-assistent
2010-05-13
Produksie-assistent
Ingenieursfirma in Parow benodig 'n selfgemotiveerde, tweetalige persoon met goeie kommunikasie- en leiervaardighede.
Moet beskik oor matriek, meganiese agtergrond en ten minste 5 jaar se produksiebeplanningsondervinding in die vervaardigingsektor.
Faks kort CV na 021-931-9344 of E-pos na cv@cfw.co.za.
More
News
|