VELDWERKER
2010-05-27
VELDWERKER
Ervaring in Gemeenskapswerk/ ontwikkeling of Maatskaplike Hulpwerker.
Bereid wees om drie dae 'n week fleksie-tyd te werk.
Geldige bestuurslisensie
Dinamiese spanspeler
Goeie kommunikasievaardighede
Vermoë om sonder toesig te werk
Salaris onderhandelbaar
3 Maande kontrak met die opsie op verlenging.
Sluitingsdatum: 04 Junie 2010
Pos CV na: Die Voorsitter, Paarl Nagskuiling, Posbus 9119, Huguenot, 7645.
More
News
|