Debiteure Klerk
2005-09-21
Debiteure Klerk (Voldag) Die dienste van 'n debiteure klerk met bewese ervaring word benodig in 'n onderneming in die Vervoerbedryf. Die persoon sal in ‘n span in die finansiële kantoor werk en hoofsaaklik verantwoordelik wees vir datavasleg-ging van debiteure. Die suksesvolle kandidaat moet vaardig wees in MS Excell en Pastel, goed kommunikeer, kliënte professioneel hanteer en in 'n span kan saam-werk. Vorige ervaring in die vervoeromgewing sal die kandidaat bevoordeel.
'n Mededingende salaris en diensvoorwaardes word aangebied. Persone wat belangstel, kan 'n CV Faks na: 021 873 3154, of E-pos na: advert1@xsinet.co.za Kontak Nommer: 082 411 6457 Sluitingsdatum: 28 September 2005
More
News
|