Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SPORTBESTUURDER

SPORTBESTUURDER
 
2010-05-27


LAERSKOOL GIMNASIUM
SPORTBESTUURDER

Daar word verwag dat die suksesvolle kandidaat beheer sal neem van:

• Sportafrigting en bestuur;
• Toesig en beheer oor sportontwikkeling;
• Goeie organisatoriese en administratiewe vaardighede;
• Skakeling met die media;
• Bemarking van sport.

'n Kwalifikasie m.b.t. opvoeding en sport sal 'n vereiste wees.

Diensaanvaarding: 4 Oktober 2010 (Begin 4de kwartaal)

Rig navrae aan:
Die Skoolhoof: Laerskool Gimnasium
Hoofstraat, Paarl, 7646
Tel: 021 872 4505

Sluitingsdatum: Vrydag 4 Junie 2010



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za