Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ONTVANGSDAME/TELEFONISTE/ADMIN KLERK

ONTVANGSDAME/TELEFONISTE/ADMIN KLERK
 
2010-05-27


RUSGENOT TRANSPORT PTY LTD

met hul kantore in Windmeul het 'n vakature vir 'n

ONTVANGSDAME/TELEFONISTE/ADMIN KLERK

Die suksesvolle kandidaat is 'n georganiseerde, self-gemotiveerde persoon wat onder druk, onafhanklik en baie noukeurig kan werk en wat goed as deel van 'n span kan funksioneer.

'n Toepaslike naskoolse kwalifikasie is 'n vereiste, maar werkservaring mag ook in u guns tel.

Die persoon moet:

- ten volle tweetalig wees
- goed rekenaarvaardig wees
- oor kennis van Pastel- en Microsoft- programme beskik
- beskik oor eie vervoer

Hierdie pos is onmiddellik beskikbaar.

Stuur asb 'n verkorte CV van nie meer as 3 bladsye plus 'n motiveringsbrief waarom u uself beskou as die ideale kandidaat vir die pos per e-pos aan: anneke@rusgenot.co.za of faks dit na 021-869-8529






More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za