Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
Gevestigde plaaslike sagteware-firma benodig die dienste van:'n Sagteware Bystands- konsultant om aan te sluit by hul “IT helpdesk” span. Die kandidaat moet ten minste 2 jaar gepaste ondervinding en uitstekende kommunikasievaardighede hê. Eie vervoer en bestuurslisensie word vereis.Epos 'n kort CV aan ros@donkerhoekdata.co.za
More News