SPORTORGANISEERDER /TERREINBESTUURDER
2010-06-05
SPORTORGANISEERDER / TERREINBESTUURDER
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL
Tydelike aanstelling:
13 Julie 2010 - 30 November 2010
Onderwyservaring sal tot u voordeel wees
Doen aansoek teen 9 Junie 2010 deur CV te pos na Laerskool Slot van die Paarl, Posbus 2035, Windmeul, 7630 of Epos: slotps@telkomsa.net
More
News
|