INVORDERINGS / LITIGASIE
2010-06-10
STEYN COETZEE ING. INVORDERINGS / LITIGASIE
Ons benodig die dienste van 'n Invorderings/Litigasie-tikster met toepaslike ervaring vir ons Prokureurspraktyk te Paarl.
Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor 'n senior sertifikaat, rekenaarvaardigheid (kennis van Debtcol, sal 'n aanbeveling wees), 'n vermoë om akkuraat te werk, en goeie kommunikasievaardigheid.
CV kan afgelewer word by Markstraat 11, Paarl, 7646 of gefaks word na: 021-872-2678 voor of op 21 Junie 2010.
More
News
|