Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
 
2010-06-17


SPECTRA
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

Spectra Trust verlang so gou as moontlik die dienste van 'n Administratiewe dame vir ons Paarl-tak, wat vertroud is met die verpakkingsmateriaal-bedryf.

Vereistes: Baie goed Pastelvaardig en tweetalig. Hoofsaaklik Voorraadkontrole/Inname met verwante joernaaltransaksies. Skakeling met Krediteure.

Slegs kandidate met bogenoemde ondervinding sal oorweeg word.
Vergoeding is onderhandelbaar volgens ondervinding.

E-pos so spoedig moontlik jou CV na helene@spectratrust.co.za om ons nie later as 25 Junie 2010 te bereik nie.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za