Dieselwerktuigkundige
2010-06-17
Dieselwerktuigkundiges (x3) Mpumalanga-area
‘n Gevestigde grondverskuiwingsmaatskappy in die Paarl, wat spesialiseer in onder meer massagrondwerke- en infrastruktuurontwikkeling, beskik oor drie diesel- werktuigkundige poste in die Mpumalanga-area.
Faks CV met kontakbare verwysings na 021-869-8900 voor 2 Julie 2010.
Indien u nie voor 20 Julie 2010 van ons verneem het nie, aanvaar asb dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|