VOERTUIGBESTUURDER
2010-07-08
BETREKKINGS: Pos 1:
VOERTUIGBESTUURDER (VOLTYDS)
Vereistes:
In besit wees van ‘n geldige bestuurslisensie In besit wees van ‘n publieke voertuiglisensie Sober gewoontes
Pligte:
Daagliks “pick-ups” doen Vervoer van kliënte en voorrade Ad hoc pligte soos vereis Salaris onderhandelbaar
Pos verkorte CV na Posbus 9119, Huguenot, 7645 aan die Komitee, Paarl Nagskuiling.
Sluitingsdatum: 22 Julie 2010
More
News
|