Maatskaplike Hulpwerker
2010-07-15
ACVV PAARL
Maatskaplike Hulpwerker
Die tak beskik oor ‘n vakature vir ‘n 8/8 Geregistreerde Maatskaplike Hulpwerker:
Posvereistes:
• Kommunikasie/Administrasievaardighede • Vermoë om in multi-dissiplinęre span te werk. • Fisieke vermoë beskik om posvereistes uit te voer. • Rekenaarvaardig. • Geldige kode 08-rybewys.
Diensaanvaarding: 1/8/2010 Sluitingsdatum: 26/7/2010 Faks: 021-872-1415 | Epos: acvvpaarltak@telkomsa.net
More
News
|