Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


INGESKREWE STAFVERPLEEGKUNDIGE

INGESKREWE STAFVERPLEEGKUNDIGE
 
2010-07-15


ACVV HUIS VERGENOEGD
DIENSTAK VERPLEEGSORGSENTRUM

Aansoeke vir die volgende pos word afgewag:

INGESKREWE STAFVERPLEEGKUNDIGE

Vereistes:

1. Toepaslike ondervinding
2. Goeie menseverhoudings
3. Ingeskryf by die SA Verpleegstersraad

Diensaanvaarding:
1 September 2010 of so spoedig moontlik

Rig alle CV's en navrae vertroulik aan:
Die Suster in Bevel, Huis Vergenoegd, Hoofstraat 188, Paarl, Telefoonnommer: 021 870 3303
E-pos: hvg5@lando.co.za

Sluitingsdatum: 22 Julie 2010

Indien u nie binne 14 dae van ons 'n antwoord ontvang nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za