Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


FONDSINSAMELING

FONDSINSAMELING
 
2005-09-28


BERGRIVIER SEKONDÊR
wag aansoeke in van kundige persone met bewese ervaring in die veld van:
FONDSINSAMELING

Die geskikte aansoeker sal:
• oor uitgebreide kontakte in die sakewêreld beskik
• intensief betrokke gewees het by die werwing van fondse
• oor ‘n suksesvolle rekord van fondsinsameling beskik
• kreatief nuwe velde van fondse vir die skool kan genereer
• fondsinsamelingveldtogte kan inisieer, bestuur en afhandel

‘n Besigheidsplan, wat onder andere ‘n vergoedingstruktuur insluit, moet alle aansoeke vergesel.

Aanbeveling: Bemarkingsvaardighede
Korrespondensie:
Die Hoof
Bergrivier Sekondêr
Faks: (021) 873-2349
E-pos: admin@bergrivier.wcape.school.za
Aansoeke sluit op: Woensdag 12/10/05




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za