Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
Conferheur Engineeringbenodig die dienste van ‘n JUNIOR TEKENAAR/CNC PROGRAMMEERDERDie ideale kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:• Rekenaarvaardig wees• Kennis dra van AutoCad• Kennis dra van CNC Programmering en die vervaardiging wat daarmee verband hou• Woonagtig wees in Paarl/Wellington areaFaks u CV aan: (021) 862-2394
More News