Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE (SUSTER)

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE (SUSTER)
 
2010-07-30


HUIS BERGSIG
ACVV Tehuis vir Bejaardes
Riebeek-Wes

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE (SUSTER)
OF INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGE
(STAFVERPLEEGSTER)

Diensaanvaarding: 01 September'10 of ASAP

Aansoeke sluit: 16 Augustus'10

Vereistes:

• SARV registrasie op datum
• Bewys van indemniteit
• Ervaring van bejaardesorg 'n aanbeveling
• Goeie kommunikasievermoëns
• Bereid om skofte te werk
• Afrikaans & Engels magtig
• Kode 08-bestuurslisensie 'n aanbeveling

Salaris en byvoordele onderhandelbaar.
Faks u CV aan: 022 461 2489
Navrae: 022 461 2535



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za