WYNVERKOPE / FUNKSIELOKAAL-
2010-07-30
KLEIN PARYS VINEYARDS
WYNVERKOPE / FUNKSIELOKAAL- BESTUURDER
Aansoeke word ingewag vir dinamiese, innoverende, energieke kandidate vir die bogenoemde betrekking.
Verantwoordelikhede sluit in:
- Wynverkope vanaf proelokaal - Bemarking van die funksielokaal - Reël van funksies, uitstallings ens. - Aanbied en reël van wynproeë - Bemarking van wyne vir plaaslike mark
Vergoeding is insentief-gedrewe met die potensiaal om uiters mededingend te wees.
Vereistes van suksesvolle kandidaat sluit in:
- Ten volle tweetalig, -'n 3de taal sal as aanbeveling dien - Energiek, entoesiasties, innoverend, skeppend - Goeie organisatoriese vermoë
E-pos: bea@medcrew.co.za
Aansoeke sluit: Woensdag 4 Augustus 2010
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Indien u geen terugvoer ontvang het teen Vrydag 20 Augustus nie, neem aan u aansoek was onsuksesvol.
More
News
|