ADMINISTRATIEWE ASSISTENT
2010-07-30
Laerskool Courtrai
Montreuxstraat • Suider-Paarl • 7646 • Tel: 021-863-3220
ADMINISTRATIEWE ASSISTENT
Beheerliggaampos
Basiese vereistes:
• Onderwysopleiding IF/SP ‘n sterk aanbeveling • Ten volle tweetalig (A/E) • Rekenaarvaardig
Stuur volledige CV met afskrif van ID-dokument, name en telefoonnrs van ten minste 2 referente
Vir aandag: Die Skoolhoof Sluitingsdatum: 6 Augustus 2010 Indien u teen 27 Augustus 2010 nie genooi is vir ‘n onderhoud nie, was u aansoek onsuksesvol.
More
News
|