Siviele werk
2005-09-28
Siviele Maatskappy te Wellington benodig die dienste van die volgende:
1. “Digger” Operator * Min 2 jaar ondervinding * Moet vorige werksverwysings voorsien.
2. Petrol & Diesel Technician * Min 2 jaar ondervinding * Moet vorige werksverwysings voorsien
3. Projekbestuurder * Min 5 jaar ondervinding in siviele werk * Met ‘n span mense kan funksioneer * Moet vorige werksverwysings voorsien
Faks ‘n 2 bladsy CV na (021) 873-6101
More
News
|