Administratiewe Beampte | Algemene Assistent
2010-07-30
NorSA Community Care Administratiewe Beampte | Algemene Assistent
Vereistes:
Matriek 3 Jaar toepaslike ondervinding Bestuurslisensie Rekenaarvaardig Tweetalig (Engels/Afrikaans) Salaris onderhandelbaar.
Sluitingsdatum: 10 Augustus 2010.
Faks u CV na 021 873 6127 of e-pos na norsa3@procare.co.za Navrae: Marietjie Snyman. 082 879 7645 | 021 873 5636 Indien u nie teen 31 Augustus 2010 gekontak is nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|