Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KWALITEITSKONTROLEUR

KWALITEITSKONTROLEUR
 
2010-08-05


Bekende internasionale kurkmaatskappy beskik tans oor pos vir

KWALITEITSKONTROLEUR

Persoon moet goed tweetalig wees, netjiese voorkoms hê, verkieslik wynkennis hê asook eie vervoer.

Kennis van ISO en HACCP sal in aansoeker se guns tel.

Persoon moet goed in spanverband kan saamwerk asook goed kan organiseer en oor uitstekende menseverhoudinge beskik.

Moet goed onder druk kan funksioneer.

Stuur CV’s voor 13 Augustus 2010 na johan.conradie@juvenalcork.com






More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za