Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VLOERMATRONE

VLOERMATRONE
 
2010-08-05


ACVV
RUSOORD TEHUIS
DEVINESTRAAT 4, PAARL

VLOERMATRONE

Vereistes:

• Graad 12
• Taal: Afrikaans en Engels
• Aangename persoonlikheid
• Goeie menseverhoudinge
• Toepaslike ondervinding 'n aanbeveling
• Kode 8-rybewys

Sluitingsdatum: 13 Augustus 2010 • Salaris onderhandelbaar

Aansoekvorms en verdere inligting beskikbaar by: Die Administratiewe Kantoor, Devinestraat 4, Paarl, 7646, Tel: 021-872-1982

Indien u nie veertien dae ná sluitingsdatum van ons verneem het nie, beskou asseblief die aansoek as onsuksesvol.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za