Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sekretaresse/Boekhouer

Sekretaresse/Boekhouer
 
2010-08-12


ACVV
Tehuis: Fleur de Lis, Franschhoek

Aansoeke word ingewag vir die volgende gekombineerde pos van Sekretaresse/Boekhouer

BOEKHOUER (6/8)

STANDPLAAS: Franschhoek

DIENSAANVAARDING: 1 Oktober 2010

VEREISTES:

• Bewese finansiële vaardighede
* Moet boeke tot proefbalans kan opskryf
* Bewese kennis van Pastel en Pastel Payroll
* Rekenaarvaardigheid ten opsigte van veral Microsoft Word

Aanbeveling:
Kennis en ervaring van die welsynsterrein.

Aansoeke met drie resente referente aan:

Faks: 021-876-2411 soggens of acvvfleur@telkomsa.net.
Navrae: Amelia Schwenke.

Sluitingsdatum: 18 Augustus. Salaris en byvoordele onderhandelbaar binne die skale van die ACVV.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za