Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


WINKELBESTUURDER ens

WINKELBESTUURDER ens
 
2010-08-12


TULBAGH SPAR
WINKELBESTUURDER

Tulbagh Spar benodig die dienste van 'n dinamiese winkelbestuurder wat oor die volgende eienskappe beskik:

• Goeie ondervinding in alle fasette van die supermarkbedryf
• Goeie interpersoonlike vaardighede om met personeel, kliënte en verskaffers te werk
• Self-gemotiveerd, hardwerkend en betroubaar
• Eerlikheid bo enige twyfel

ONTVANGS:
Ons benodig ook die dienste van 'n eerlike, betroubare Ontvangsklerk.

Stuur u CV met kontakbare verwysings na:
Epos: tulbagh1@retail.spar.co.za
Faks: 086 648 1346
Sel: 083 448 2220

Dui aan vir watter pos u aansoek doen.
Geen kansvatters asseblief.

Sluitingsdatum: 20 August 2010



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za