TOESIGHOUER
2010-08-19
LABCOM
Ons kliënt, 'n leier in die verpakking van eksotiese viskosgeregte, wat in Franschhoek geleë is, het die volgende vakature.
TOESIGHOUER (2 POSTE)
Die doel van hierdie pos is die toesighouding van spanne in 'n fabrieksverband. Persone wat aan die volgende vereistes voldoen, kan aansoek doen:
Ondervinding in:
• Toesighouding • Toepassing van dissipline • Motivering • Beplanning /koördinering • Goeie kommunikasievaardighede
Naskoolse kwalifikasie sal u aansoek versterk.
Aansoeke sluit op 27 Augustus 2010
Faks verkorte CV na 086 536 9954 of e-pos aan: msroux@telkomsa.net. Indien u niks van ons hoor nie, aanvaar asb dat u nie aan die toepaslike vereistes voldoen nie en sodoende nie die kortlys gehaal het nie.
More
News
|