Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


STOORMAN/TERREIN-OPSIGTER

STOORMAN/TERREIN-OPSIGTER
 
2010-08-19


WINDMEUL KELDER

STOORMAN/TERREIN-OPSIGTER

Windmeul Wynkelder, geleë in die Paarl, beskik tans oor bogenoemde pos.

Vereistes:

• Rekeningkundige vaardighede.
• Syferaanleg sal in u guns tel.

Pligte behels:

• Daaglikse voorraadbeheer - Bottelwyn
• Koördinering van alle stooraktiwiteite.
• Toesig oor terreininstandhoudings-personeel.

Afgetrede en/of pensionarisse sal voorkeur geniet.

Faks u CV en dekbrief vóór 25 Augustus 2010 na 086 582 1981 of per e-pos na este@windmeul.com.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
NS: Indien u geen terugvoering binne 2 weke ná die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za