Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


FIKSHEIDSKONSULTANT

FIKSHEIDSKONSULTANT
 
2010-08-26


CURVES

FIKSHEIDSKONSULTANT

Curves Wellington benodig tans die dienste van 'n dinamiese, energieke en gemotiveerde fiksheidskonsultant:

Belangrike vereistes:

• Erkende naskoolse kwalifikasie in Fiksheidkonsultasie /sportafrigting
• Uitmuntende verkoopsvaardighede
• Goeie administratiewe- & kommunikasievaardighede
• Verkieslik tussen 30 en 45
• Sertifikaat in Noodhulp sal die aansoek versterk

Die suksesvolle kandidaat sal 'n basiese salaris betaal word, asook die geleentheid hê om haar eie inkomste te bepaal.

Aansoeke sluit 31 Augustus 2010
Stuur asb CV na: curves.wellington@gmail.com





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za