DRYWER/FAKTOTUM
2010-08-26
RUSTHOF OUETEHUIS [PAARL]
VAKATURE VIR DRYWER/FAKTOTUM
Indien u beskik oor die volgende:
• vaardighede van 'n nutsman • kode 14-lisensie • goeie gesondheid • goeie menseverhoudinge veral met bejaardes, fisies en geestelike gestremdes • bereid wees om ongereelde ure te werk, nooi Rusthof u uit om aansoek te doen vir bovermelde pos.
Gesertifiseerde afskrifte van u ID dokument, PDP- lisensie, getuigskrifte moet u aansoekbrief vergesel na die volgende adres:
Die Bestuurder, Rusthof Ouetehuis, Bauhiniastraat 24, Klein Nederburg, Paarl-Oos, 7646 Tel: 021-862 2230/8
More
News
|