Dieselwerktuigkundiges
2010-09-09
Dieselwerktuigkundiges Mpumalanga-area
‘n Gevestigde grondverskuiwingsmaatskappy in die Paarl, wat spesialiseer in onder meer massagrondwerke- en infrastruktuurontwikkeling, beskik oor diesel- werktuigkundige poste in die Mpumalanga-area.
Faks CV met kontakbare verwysings na 021-869-8900 voor 23 September 2010.
Indien u nie voor 12 Oktober 2010 van ons verneem het nie, aanvaar asb dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|