ASSISTENT-BESTUURDER
2010-09-09
CURVES
ASSISTENT-BESTUURDER
Curves Wellington benodig tans die dienste van 'n dinamiese, energieke en gemotiveerde assistent-bestuurder:
Belangrike vereistes:
• Toepaslike vorige werksondervinding • Kwalifikasie in Fiksheidskonsultasie/Sportafrigting en ondervinding sal in die kandidaat se guns tel. • Uitmuntende verkoopsvaardighede • Verkieslik tussen 29 en 38, maar indien gekwalifiseerd, kan enige iemand aansoek doen. • Fleksi-ure. Opleiding sal gegee word. • Goeie administratiewe- & kommunikasievaardighede • Sertifikaat in Noodhulp sal die aansoek versterk
Die suksesvolle kandidate sal 'n basiese salaris betaal word, asook die geleentheid hê om haar eie inkomste te bepaal. Aansoeke sluit 26 September 2010 Stuur asb CV na: curves.wellington@gmail.com
More
News
|