Produksie-bestuurder
2010-09-16
Produksie-bestuurder
Ingenieursfirma in Parow benodig ‘n gemotiveerde, goed tweetalige persoon met goeie kommunikasie- en leierseienskappe.
Moet beskik oor Diploma in Meganiese Ingenieurswese met minimum 5 jaar vervaardigings- en projek-beplanningsagtergrond.
Kennis van ISO 9001/9002 kwaliteit stelsel sal tot jou voordeel strek.
Faks verkorte CV na 021 931 9344 of e-pos na cv@cfw.co.za
More
News
|