GRAAD R OPVOEDER
2010-10-04
LAERSKOOL GIMNASIUM BEHEERLIGGAAMPOS VAKATURE: GRAAD R
Ons wag huidiglik aansoeke in vir die bogenoemde pos wat vanaf 1 Januarie 2011 gevul moet word.
Ons ideale kandidaat sal beskik oor:
• 'n Relevante tersięre kwalifikasie. • Ondervinding van NKV. • 'n Bewese diensrekord in pre-primęre onderrig. • Veelsydigheid binne en buite die klaskamer. Om aansoek en/of navrae te doen, rig asb. u CV en/of navrae aan:
Die Skoolhoof, Laerskool Gimnasium, Hoofstraat, Paarl, 7646 Tel: 021 872 4505 • Faks: 021 872 5137 Sluitingsdatum: 10 Oktober 2010
Indien u aansoek doen en nie teen 31 Oktober 2010 enigiets van ons gehoor het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|