Agente Benodig
2005-10-05
AIDA
Paarl/Wellington Agente Benodig
Ons benodig agente vir die residensiële mark sowel as die landbou (kleinhoewe en plase) sektor. Gemotiveerde, toegewyde en professionele persone kan hulle CV's stuur om oorweeg te word vir ‘n posisie by ‘n welbekende handelsnaam met ‘n internasionale verwysingsnetwerk . Geakkrediteerde opleiding word verskaf.
paarloffice@aidasa.co.za Fax: 086 6869 098
More
News
|