SKOOLSEKRETARESSE (BEHEERLIGGAAMPOS)
2010-10-07
LAERSKOOL DRAKENSTEIN SKOOLSEKRETARESSE (BEHEERLIGGAAMPOS)
Begin: 1 Januarie 2011
• Rekenaargeletterdheid 'n vereiste • Kennis van CEMIS, SIMS en HC-LMS 'n sterk aanbeveling • Onderwysagtergrond sal in u guns tel
Verskaf volledige CV met gesertifiseerde afskrifte en referente aan: Die Skoolhoof, Laerskool Drakenstein Uysstraat, Denneburg, PAARL, 7646
GEEN FAKSE - TEL: 021 872 4975
Sluitingsdatum:19 Oktober 2010 (14:00) Indien u nie voor 26 Oktober van die adverteerder hoor nie, was u aansoek onsuksesvol.
More
News
|