EIENDOMSAGENT
2005-10-05
CHAS EVERITT
benodig die dienste in Paarl van ‘n bekwame
EIENDOMSAGENT met ‘n deeglike kennis van Paarl-Oos. Die geskikte kandidaat moet deeglik tweetalig wees asook oor ‘n rekenaar, selfoon en eie motor beskik.
SEKRETARESSE Hierdie professionele kandidaat met ondervinding moet vriendelik en tweetalig (verkieslik Duits as derde taal), wees. Haar rekenaarvaardigheid moet Word, Excel asook Powerpoint insluit.
Indien u wil aansoek doen vir een of beide poste, e-pos ‘n verkorte CV (maks 3 bladsye) vir aandag Henriette Basson na henrietteb@everitt.co.za voor 15 Oktober 2005 en meld vir watter pos u aansoek doen. Slegs kortlyskandidate sal gekontak word vir ‘n onderhoud.
More
News
|