KAAP AGRI paletbedryf
2005-10-05
KAAP AGRI
Kaap Agri het ten doel om welvaart vir al sy belanghebbers te skep
PAARL
Kaap Agri se palletvervaardiging in Dal Josafat benodig persone vir die vervaardiging van pallette deur gebruik te maak van hidrouliese toerusting (spykergewere).
Persone met praktiese vaardigheid en 'n basiese sin vir houtwerk en of toepaslike ondervinding in die palletbedryf is welkom om aansoek te doen.
Belangstellendes kan vir Gert van der Berg by (021) 872-2201/2 skakel of 'n volledige, verkorte CV aan hom rig en stuur na Kaap Agri Pakmateriaal, Posbus 722, Noorder-Paarl, 7623.
Sluitingsdatum: Vrydag, 14 Oktober 2005
More
News
|