Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


PNA PAARL

PNA PAARL
 
2010-10-15


PNA PAARL
Ons benodig die dienste van 'n persoon as:
Winkel-assistent
Pligte:
• Goeie kommunikasievaardighede en klantverhoudinge
• Tweetalig (Afr & Eng)
• Vriendelike & flinke geaardheid
• Vermoλ om onder druk te werk
Alle applikante moet:
• Bereid wees om skofte te werk
• Bereid wees om sommige Sondae en vakansiedae te werk
• Rekenaarvaardig wees
• Kennis van kuns/skryfbehoeftes sal aansoek versterk
Bring u aansoek persoonlik na: PNA, Vineyard-sentrum, Hoofstraat, Paarl op Dinsdag 19 Oktober tussen tussen 09:00 en 18:00.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za