Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ASSISTENT-INSTANDHOUDING / NUTSMAN

ASSISTENT-INSTANDHOUDING / NUTSMAN
 
2010-10-15


LAB COM
ASSISTENT-INSTANDHOUDING / NUTSMAN
(Franschhoek)
Daar word gesoek na iemand wat voldoen aan die volgende posvereistes:
• Instandhouding, skoonmaak en diens van alle fabrieksgereedskap.
• Skedulering van verkoelingstelsel.
• Rekordhouding en registrasie van gereedskap.
• Rekordhouning, diens en skoonmaak van alle voertuie.
• Rekordhouding en skedulering van "water treatment plant".
• Verwydering van fabriek se "waste"
• Meganiese en tegniese ondervinding
Aansoeke sluit op 20 Oktober
Faks verkorte CV na 086 536 9954 of e-pos aan: msroux@telkomsa.net
Indien u nie gekontak word binne twee weke van die sluitingsdatum nie moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za