Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


NA-SKOOL KLUBTOESIGHOUER

NA-SKOOL KLUBTOESIGHOUER
 
2010-10-15


NA-SKOOL KLUBTOESIGHOUER
‘n Toesighouer word benodig om 'n na-skool klub op Niel Joubert wynplaas te bestuur.
Daaglikse aktiwiteite sluit in: Lewensvaardighede, sport en kuns.
Vereistes: Matriek, Afrikaans, moet goed met kinders oor die weg kom, geen kriminele rekord, sober gewoontes, verwysings.
Vyf middae per week vanaf 14:00 tot 17:00.
Indien u belang stel, rig 'n verkorte CV aan Aimee du Toit per e-pos aan coordinator@pebblesproject.co.za of per faks by 021 865 2676.
Aansoeke sluit op 18 Oktober 2010



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za