GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE/INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGE
2010-10-21
SILWERKRUIN ACVV HUIS VIR BEJAARDES WELLINGTON GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE/INGESKREWE VERPLEEGKUNDIGE Verantwoordelikhede • Versorging van verswakte bejaardes/gestremdes • Leiding neem op skof • Toesighouding oor versorgers • Hantering van medikasie • Administrasie op skof Vereistes: • Registrasie by SAVR • Indemniteitsdekking • Ervaring van bejaaresorg sal ‘n aanbeveling wees. Volledige CV kan gestuur word Faks: 021-873-5874 E-pos: silwerkruin@acvv.org.za Sluitingsdatum: 1 November 2010 Indien u teen 30 November nie terugvoering ontvang het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|