PARSHULPE 2011
2010-11-04
BOVLEI WYNKELDER PARSHULPE 2011 Bovlei Wynkelder in Wellington benodig die hulp van dinamiese, hardwerkende persone om die volgende posisies te vul vir Pars 2011: - Naskoolse gekwalifiseerde wynstudente - Algemene kelderhulpe Tydperk: Einde Januarie 2011 tot einde April 2011 Faks 'n CV na 021 873 1386 of epos aan jacques@bovlei.co.za
More
News
|