VERPLEEGKUNDIGE IN BEVEL
2010-11-11
RUSOORD TEHUIS, DEVINESTRAAT 4, PAARL VERPLEEGKUNDIGE IN BEVEL
Vereistes:
• Graad 12, registrasie SA Vepleegstersraad • Taal: Afrikaans en Engels • Leierskap, aangename persoonlikheid • Goeie menseverhoudinge • Toepaslike ondervinding 'n aanbeveling • Kode 8-rybewys
STAFVERPLEEGKUNDIGE
Vereistes: • Graad 12, registrasie SA Vepleegstersraad • Taal: Afrikaans en Engels • Leierskap, aangename persoonlikheid • Goeie menseverhoudinge • Toepaslike ondervinding 'n aanbeveling • Kode 8-rybewys
Sluitingsdatum: 19 November 2010 Salaris onderhandelbaar
Aansoekvorms en verdere inligting beskikbaar by: Die Administratiewe Kantoor, Devinestraat 4, Paarl, 7646 Tel: 021-872-1982
Indien u nie veertien dae ná sluitingsdatum van ons verneem het nie, beskou asseblief die aansoek as onsuksesvol.
More
News
|