SEKRETARESSE
2010-11-25
STEYN COETZEE ING.
SEKRETARESSE / JUNIOR AKTETIKSTER
Ons het ‘n vakature in die genoemde pos by ons Prokureurspraktyk te Paarl.
Applikante moet toepaslike ervaring hê, ten volle tweetalig wees en beskik oor ‘n senior sertifikaat, rekenaarvaardigheid, kennis van Transport- en Verbandregistrasies, die vermoë om akkuraat te werk en goeie kommunikasievaardighede.
CV kan afgelewer word by Markstraat 11, Paarl, 7646 of gefaks word na: 021 872 2678 voor of op 3 Desember 2010.
More
News
|